Jesus volg


Hierdie kursus is vir diegene wat in die beginners van hul wandel met Jesus Christus en die Heilige Gees is. Dit is belangrik dat nuwe gelowiges die regte goeie kos vir hul siel kry en voorbereid is teen die leuens van die vyand.


  • Day 1
  • Nou dat jy besluit het om Jesus te volg
  • Day 2
  • ‘n Nuwe Pad
  • Day 3
  • Hoe kan jy seker wees dat jou sonde vergewe is en dat jy ‘n kind van God is?
  • Day 4
  • Wat dink God oor jou?
  • Day 5
  • Jesus het gesê: Ek wil julle vissers van mense maak
  • Day 6
  • Sluit aan by ‘n geloofsgemeenskap
  • Day 7
  • Wat het Jesus gesê waarom het Hy aarde toe gekom
  • Day 8
  • Jesus se storie Die evangelie in 2 Minute
  • Day 9
  • Lees jou Bybel elke dag
  • Day 10
  • Die Bybel is die Woord van God en vir volgelinge van Jesus is dit die finale gesag in hulle lewens
  • Day 11
  • Gebed: God wil met jou praat en Hy wil hê dat jy met Hom sal praat
  • Day 12
  • God is ons Vader
  • Day 13
  • Wie is Jesus?
  • Day 14
  • Die Heerskappy en Gesag van Jesus
  • Day 15
  • God die Heilige Gees
  • Day 16
  • Baie sal ophou om Jesus te volg
  • Day 17
  • Bely en breek met alle sonde en sondige gedragspatrone
  • Day 18
  • Hanteer negatiewe emosies en gedagte patrone
  • Day 19
  • God sal voorsien
  • Day 20
  • Nr.1 Jesus Beveel: Bekeer julle en glo
  • Day 21
  • Nr.2 Jesus beveel: Volg My en Ek sal julle vissers van mense maak
  • Day 22
  • Nr.3 Jesus beveel: Gaan maak die siekes gesond en dryf die duiwels uit
  • Day 23
  • Nr.4 Jesus beveel: Neem jou kruis op en volg My
  • Day 24
  • Nr.5 Jesus beveel: Julle het die krag van die Heilige Gees nodig om My getuies te wees
  • Day 25
  • Nr.6 Jesus beveel: Jy moet God en jou naaste liefhê
  • Day 26
  • Nr.7 Jesus beveel: Wees Vrygewig
  • Day 27
  • Nr.8 Jesus beveel: Vergewe
  • Day 28
  • Nr.9 Jesus beveel: Seksuele reinheid en ‘n heilige lewe
  • Day 29
  • Nr.10 Jesus beveel: Laat julle doop
  • Day 30
  • Nr.11 Jesus beveel: Versorg die armes
  • Day 31
  • Nr.12 Jesus beveel: Gaan maak dissipels van al die nasies en bid vir die oes.